R 1 550 000
(74 698
EUR*)
3
2
1
UITSTEKENDE LIGGING MET RUIMTE
Netjiese goed geboude huis naby laerskool.
Die huis bied 3 slaapkamers, 2 badkamers, 2 groot leefareas wat uitloop na stoep.
Die houtvloere sorg vir n besonderse atmosfeer.
Kontak ons vandag om n afspraak te maak vir besigtiging.